Bambi kampe tuisblad

RIVIERE van oorvloed en Seen met JESUS...Liefde, Herman.

Ons span sprekers bedien mense uit alle sektore met emosionele genesing, 'n profetiese aanraking en word gekenmerk deur die vloei van die Heilige Gees.

Die kampe "kook" en word oorstroom deur mense van oor die hele land. Vanaf Vrydagaand tot Sondag middag is dit net Jesus Liefde, liefde, liefde...

Kookwater Bambi Mannekamp - 18 tot 20 Mei. Name stroom alreeds in... Seën, Liefde - Herman - 082 7892122.


As jy nog nie op 'n Bambikamp was nie, mis jy uit!

 
Kostes

Kostes is per persoon en per naweek wat alle etes insluit. Bring net jou eie beddegoed. Elke charlet het sy eie badkamer en akkomodeer ses persone.

Laerskool kinders: R150
Kinders 13 en ouer: R350
Volwassenes: R350

Bankbesonderhede: Koinonia Bedieninge
ABSA Menlyn: 04050 398 427
Takkode: 632 005

Vir besprekings kan u Herman kontak gedurende kantoor ure (8:00 tot 17:00) by selfoon nommer: 082 789 2122 of faks na 012 347 7884

 
Xsite professional website designbaruch-bambi